Rooi Rose

Man van vele TALENTE

Die akteur Stefan Vermaak is ’n gebore en getoë Pretorianer wat in graad 9 aan die Hoërskool Menlopark sy liefde vir drama ontdek het. “My drie susters was topatlete, maar ek was nie meer lus vir atletiek nie. Toe gaan skryf ek by die drama-akademie van die skool in, en drie weke later kry ek die rol van die jonger Benjamin Komoetie in die verhoogproduksie Fiela se Kind wat landswyd opgevoer is.” Hiervoor moes hy ’n hele paar weke se skool misloop, maar sy onderwyseres-ma (sy is die adjunkhoof by Menlopark) kon darem seker help verduidelik aan die werk wat hy moes inhaal.

Oor sy kitssukses in ’n rigting wat hy toe maar pas ontdek het, is Stefan filosofies. “My pa, ’n professor in teologie aan Unisa, sê graag dat daar partykeer vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R
Rooi Rose1 min read
Gebruik Wat Jy Het!
1 TRUI (R699; S-XL) QUEENSPARK. 2 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5-9) STEVE MADDEN. 3 MISS CASSIDY-ROK (R1 399; 8-18) QUEENSPARK. 4 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 5 KNIELENGTE STEWELS (R2 499; 2,5-9) STEVE MADDEN. 6 RE-JEANS (R550; 4-18) WOOLWORTHS. 7 RO

Related