Kuier

ONS LESERS vertel…

Ruhaan Booysen is ’n man met ’n kamera én ’n plan. Dié 25-jarige film-maker van Kleinskool in Gqeberha maak die afgelope 10 jaar kortflieks om mense bewus te maak van maatskap-like kwessies in sy gemeenskap, en die gevolge daarvan.

As ’n idee hom pak, spring hy aan die werk, skiet die tonele, laai dit op sy YouTube-kanaal (@RuhaanBooysen), en van daar af kry dit dan die een kliek ná die ander. Die mense is so honger vir sy kortflieks dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr