SARIE

Ek loop my eie pad

Dis ’n dapper besluit om nou, te midde van die pandemie, jou permanente werk te laat vaar en jou eie ding te doen.

Maar Simoné (Nortmann) Pretorius, wat in Julie die laaste keer as suster René Spies in die kykNET-sepie Binnelanders verskyn het, was nog altyd iemand wat haar eie pad loop. Dis juis dié waagmoed wat haar, op 30, al uiteenlopende rolle as aktrise besorg het – van kykNET se komediereeks Hotel tot die avontuurfilm Stroomop.

Nou wil sy ’n nuwe avontuur van haar eie aanpak, as skrywer, regisseur en vervaardiger.

Iets in my het uitgeroep, ekwou ’n verskil help maak Simoné oor die organisasie A21

Eintlik, sê sy, het sy al in November verlede jaar die besluit geneem. “Ons is toe nuwe kontrakte by aangebied en ek het dit van die hand gewys. Ek het vooraf baie lank oor my besluit nagedink, want sepies bied stabiliteit en ek is lief vir die mense daar. Maar toe ek in!”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related