TV Plus Afrikaans

Klets, lag, huil vir oulaas

Tussen Ons Seisoen 5 Donderdae kykNET & kie (*145) 20:00

Die weeklikse geselsprogram Tussen Ons was ’n droom wat waar geword het. “Dit was ’n geleentheid om nie net ander mense se stories te vertel nie, maar ook my eie,” sê die TV-en- radiopersoonlikheid Success Lekabe toe dit vier jaar gelede aan haar deur kom klop het. As die jongste aanbieder onder die vyf vroueaanbieders, wat insluit Ingrid Jones, Kay Karriem, Tracy Lange, en Zelda le Grange, het Success wonderlike lewenslesse geleer, daarom is dit vir haar en die ander bittersoet om die reeks op Donderdag 30 Junie te groet.

In die laaste episode gaan wonderlike herinneringe en hoogtepunte van die afgelope vyf jaar gedeel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related