Huisgenoot

TV-BLOKRAAI-PROGRAM IS HIER!

OP DIE rusbank, by die kombuistafel, in ’n koffiekroeg of op die strand … elke blokraailiefhebber het sy gunstelingplek vir raaisels uitpluis – en gewoonlik is dit iets wat jy in stilte aanpak. Maar dít gaan nou alles verander.

Voeg ’n stophorlosie, drie mededingende blokraaighoeroes per episode, die kameras van ’n pasgemaakte ateljee en ’n beeldskone aanbieder by en jy het ’n adrenalienresep soos min: Suid-Afrika se heel eerste blokraaitelevisieprogram is hier, en dis boonop in Afrikaans.

Van 10 Januarie kan Suid-Afrikaners op Maandagaande op VIA, kanaal 147 op DStv, met die aktrise Cintaine Schutte as die aanbieder.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related Books & Audiobooks