Huisgenoot

CINTAINE: ONS SPELETJIEMEESTER EN BLOKRAAIBESTIE

ONS het haar al in vele gedaantes beleef – op die kassie as die prokureur Katrien Nienaber in Fynskrif of as Bertie se lojale suster in Ekstra medium, en op die verhoog in die eenvrouvertoning Die dinge van ’n kind.

Maar nou sal kykers haar die eerste keer as haarself sien: as Cintaine Schutte.

Toe die aktrise (34) laat verlede jaar voor die kameras instap as aanbieder van Huisgenoot se splinternuwe speletjiesprogram vir blokraaigeesdriftiges, Huisgenoot Blokraaibestes, was dit vir haar ’n nuwe wêreld. “Dit was tegnies uitdagend,” erken sy oor die werk aan dié reeks, wat op 10 Januarie op VIA begin. “As jy toneelspeel, vertolk jy ’n rol, maar wanneer jy aanbied, moet jy jouself wees, en jy moet kan multitask.

“Hulle noem dit die,” sê sy oor die riglyne vir die aanbieding van ’n speletjiesprogram: “Jy moet bly, jy moet vir elke deelnemer hê en jy moet kan doen. Al is daar ’n hele span mense en ’n vloerbestuurder, is jy die , en as die deelnemer nie weet wat aangaan nie, moet hulle in jóú oë kan kyk en weet.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related