Huisgenoot

STEPHREN SAAYMAN

VAN AKTEUR TOT WAAGHALS

As jy hou van enjins wat brul en bande wat skrou, is jy dalk reeds ’n kyker van Showmax se nuwe reeks Spinners, waarvan Stephren Saayman (25) een van die sterre is.

Die resensente het mos al gegons daaroor nog voor dit op 8 November weggetrek het. Dis al by die Cannes-filmfees gewys, het drie pryse by die Dakar-filmfees gekry en is by ons eie Silwerskerm-fees staande toegejuig.

volg die waaghalsige avonture van die 17-jarige Ethan (gespeel deur die bekroonde akteur Cantona James), wat as motorbestuurder vir ’n plaaslike bende werk. Ethan moet sy jonger broer ondersteun, maar word ál meer deur die bendelewe gewalg.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related Books & Audiobooks