'N APPEL VAL NIE VER VAN DIE BOOM
Op skool het Steph (16) nog nie ’n dag drama gedoen nie, en dit was nog nooit deel van sy toekomsdrome nie. Maar in sy eerste televisierol as Kallie van Wyk in Showmax se Donkerbos lyk hy so tuis soos kan kom voor die kameras.
Ook g’n wonder nie, want sy ma, die aktrise Milan Murray, was al in bekende reekse soos en . En al is nou nie juis kykstof vir