Huisgenoot

Meggan-Lee Johnstone

DROME WORD WAAR

Dié boorling van Ceres het al in haar studentedae daaroor gedroom om eendag in kykNET & kie se Arendsvlei te speel. En eendag verlede Julie moes sy haarself toe so wrintiewaar hard knyp! “Een van Arendsvlei se regisseurs het my direk gekontak en gevra of ek ’n oudisie wil aflê vir die rol van Cherry… ’n Paar dae later het ek dit gekry.

“Dit was vir ’n baie lang tyd een van my doelwitte, so ek kon nie glo dat dit gebeur het nie,” vertel Meggan-Lee (23), wat deesdae in Kaapstad woon. Op haar met my en het my op my gemak laat voel”, sê sy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related Books & Audiobooks