Huisgenoot

LINDZAY NAIDOO

TROMPOPPIE? NIE SY NIE!

Om ’n stok in die lug te hou terwyl jy ingewikkelde gesinchroniseerde dansbewegings maak, is nie maklik nie. Trompoppies laat dit maklik lyk om nie op die kop getref te word nie.

En al speel Lindzay nou ’n trompoppie op Showmax se nuwe reeks, is sy beslis nie een van dié wat sulke toorkuns kan uitvoer nie.

“Ek was nie ’n trompoppie op skool nie,” sê Lindzay. “My ma wou altyd hê ek moet een wees of ten minste op een of ander manier aan die sport deelneem, maar my hand-oog-koördinasie is aaklig. Ek sweer as ek selfs net probeer om met ’n aflosstokkie te werk sal ek my oog uitsteek. En selfs al kry ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related