Huisgenoot

DANÉ DE WAAL

VAN KOMEDIE TOT DRAMA

Jy het haar dalk al in die komediereeks Lui maar op, Belinda saam met Brümilda van Rensburg gesien. Maar nou wys Dané (26) ons haar ernstige, dramatiese kant as Charity Vorster in Diepe waters.

Dié Kapenaar wat deesdae in Johannesburg woon, se karakter is ’n 19-jarige swemmer. “Sy is taamlik bekend onder die jong swemmers,” sê Dané. “Sy’s doelgerig en baie onafhanklik. En sy is vasbeslote om in die swemwêreld naam te maak. Daar is heelwat verwikkelinge, maar ek kan nie te veel weggee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related Books & Audiobooks