Onmin tussen broer en suster
Feb 18, 2022
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
Die Cupido’s het ’n rillertyd agter die rug en Beatrice (Jolene Martin) se ontvoering einde Januarie was die kersie op die koek. (Celeste Mathews), die matriarg van die familie, is uitgeput en omdat dinge te veel raak, het sy ’n ineenstorting. “Aunty Gertie het dinge vir ’n lang tyd opgekrop omdat sy wou sterk bly vir haar familie,” sê Jolene. “Maar dit het dalk meer skade as goed gedoen – emosioneel is sy gebroke.” En wanneer iemand in so ’n situasie beland, heroorweeg hulle
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days