Die soeke na Dina duur voort
Feb 18, 2022
2 minutes
Projek Dina Seisoen 2 Dinsdae kykNET (*144) 20:00
(begin 1 Maart)
DEUR ELRI BOUCHER.
Dit kan ’n sielsvernietigende werk wees om met vermiste persone, kinders, mensehandel en geslagsgeweld te werk, maar iemand moet dié individue se stem wees – ’n vegter wat hoop bied. En dís wat die taakspan in die kykNET-aksiereeks Projek Dina doen: Hulle help die weerloses en sit die misdadigers
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days