Van Lucia
As kind was ek nie ’n ywerige TV-kyker nie – my neus was eerder in ’n boek. Maar ek was baie lief vir flieks, veral die Noveau-flieks. Van my beste herinneringe is hoe my pa met ons deurgery het Rosebank, Johannesburg, toe om daar sommer twee flieks