TV Plus Afrikaans

Reik na die sterre!

Sterlopers Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30

Die jeugreeks Sterlopers, wat die eerste keer in 2014 op kykNET uitgesaai is, plaas die kollig op jong aspirant-kunstenaars se harde pad na sukses in die vermaakbedryf. Die reeks gee ook ’n kykie in die wêreld van die media wat soms ongenaakbaar is en die wel en wee van die glanssterre oopvlek. Sterlopers was destyds ’n baanbrekerreeks en is nog net so relevant –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related Books & Audiobooks