TV Plus Afrikaans

Mooi stories en musiek

Klavierkuiers Met Pedro Seisoen 2 Donderdae SABC2 (*192) 19:00

Die vermaaklikheidskunstenaar Pedro Kruger weet nie net hoe om ’n klavier te tokkel nie, maar het ook die vermoë om gehore te vermaak en onderhoudend met mense te gesels. Sy reeks Klavierkuiers Met Pedro het groot aftrek gekry toe die twee seisoene onderskeidelik in 2017 en 2018 op die kanaal VIA uitgesaai is. En nou is die tweede seisoen van die reeks Donderdae op gratis-TV (SABC2) te sien vir die wat die eerste sarsie vermaak en inspirerende stories misgeloop het.

TYDLOSE NOSTALGIE, VERMAAK

Wanneer joernaliste aan ander mense oordra,” onthou hy. “Klavierkuiers is seker nie so soos Oprah se program nie, maar ek het darem die geleentheid gekry om my eie kletsprogram aan te bied,” sê hy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related