TV Plus Afrikaans

Die gewete hou aan krap

D it het Langes (Bobby Stuurman) baie gekos om sy ou lewe as bendelid en misdadiger agter hom te sit, maar dit was alles die moeite werd, want tans studeer hy saans om sy matriek te kry, hy het ’n vaste werk en inkomste by die Wendy House-restaurant, en hy het ’n pragtige nooi, Debra (Kay Smith), aan sy sy. Maar die kans is groot dat hy dit alles kan verloor . . . Langes is op soek na sy jonger suster, Eva (Devonicia Swartz, Zoë in die dramareeks 4 Mure), wat hy jare laas gesien het toe hy as jong seun van hul huis af weggeloop het.

Noudat Langes ’n nuwe mens is, vreet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related