TV Plus Afrikaans

Geregtigheid vir Monique

D it gons in die Arendsvlei-gemeenskap nadat die mensehandelsindikaat begin April oopgevlek is. Die skurke daaragter is niemand anders nie as die bose bendefamilie die Galants, en as daar een mens is wat die geraamtes in hul kas ken, is dit Langes (Bobby Stuurman) – (Jarrid Geduld) se voormalige handlanger en vriend. Langes het einde verlede jaar alle bande met Bompie verbreek en probeer nou ’n nuwe lewe bou, maar dit lyk of sy verlede hom eers gaan inhaal voor hy (Kay Smith), te oortuig hy het verander nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related