TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie

Woensdag

SNAKE SEASON

NUWE REEKS!

Seisoen 1 Curiosity Channel (*185) 20:00 Episode 1 (dokkie) 17 November

Kyk hoe die reptielkenner, slangvanger en -redder Nick Evans van KwaZulu-Natal se Amfibieëen-reptiel-bewaringseenheid na mense se huise gaan, na die slange soek wat hulle verskrik, die slange versigtig vang en op ’n veilige plek in die natuur vrylaat.

WIE WORD ’N MILJOENÊR?

Seisoen 4 kykNET (*144) 20:00 Episode 5 (realiteit) 24 November

Tertius Coetzer keer terug na die warm stoel in vanaand se opwindende episode! Hy het twee hulplyne oor, 50/50 Lees meer op bl. 6.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild