TV Plus Afrikaans

Op TV of radio – sepies bly gewild!

Om sepies te kyk, is soos om by geliefde vriende te kuier – of om ou emosies te herleef wanneer die gehate eksman weer sy opwagting maak. En dis juis wat sepies so gewild maak, sê Leon van Nierop, die radiosepie Hartebreker se skrywer met ’n string boeke en ander radioreekse agter sy naam. “Toe ek iemand eendag vra hoekom sy so lief is vir sepies, is dít wat sy sê: ‘Weet jy my skat, dis omdat dit voel asof ’n mens elke dag by vriende kuier, maar vriende wie se lewe baie interessanter is as wat in ons lewe gebeur. Dis meer as net kennisse.’”

En ons raak so geheg aan die karakters. Hul sêgoed – ’n kenmerk() in 7de Laan (meer op bl. 21): Al het jy min geweet van dié sepie, verstaan mense nou nog wat dit beteken wanneer jy “gevleuelde woorde spreek”.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 19:30
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE h Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 11:00 o Sondae kykNET & kie 15:30 Thabied en Zuleika het Ayesha uit die huis geskop en onterf omdat sy Janice se surrogaat wou wees, Hein was gespanne oor sy gryswaterstelsel,
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related