GEREED VIR AKSIE
Feb 26, 2021
4 minutes
DEUR CHRISLYNN SIAS
Die aantreklike donkerkop-akteur Marlon Roelfze (47) het jare terug die kassie soos’n stormwind getref toe hy sy eerste verskyning as Shaun in die immergewilde en ikoniese sepie Egoli gemaak het.
Sedertdien was hy in verskeie ander sepies en reekse te sien – van 7de Laan tot Getroud met Rugby en toe verdwyn hy skielik van die kassie af. Vir sewe jaar lank …
In’n openhartige onderhoud met , gesels Marlon, oorspronklik van Port Elizabeth oor sy liefde vir die kunste, maar ook wat die rede vir sy lang afwesigheid was. Hy was in die stywe en versmorende greep van depressie. Dit het hom, met die hulp en bystand van familie en vriende, jare gevat om homself te bevry.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days