SARIE

OM OP TE STAAN & OOR TE BEGIN

FRANK RAUTENBACH

‘MY DROOM TOE GROTER AS HOLLYWOOD’

Hy moes baie storms trotseer voordat hy sy voete weer kon vind. “Geen mens kan dit vermy nie. Maar dis waar jou keuse inkom: Jy kan jou hele lewe in die hawe bly dobber, of uitgaan op die see waar storms én mooiweer teenwoordig is.”

Die akteur en vervaardiger Frank Rautenbach behoort te weet. Sy tyd oor die waters in Los Angeles in die VSA was by tye stormagtig. Tog sou hy dit weer so doen. Hy kies die geleefde storie. Sý storie. Die een wat hom rock bottom agter die stuur van ’n taxi laat beland het.

“Ek het klippe gekou,” erken hy.

Toe die pandemie oor die wêreld heen versprei, het Frank en sy vrou, Leigh, soos fikse atlete gevoel. “Ons het toe al ’n dekade lank ons eie lockdown van terugslae beleef. Ek het besef dat enigiets wat waarde het, enigiets wat jy kan leer uit terugslae, lank gaan vat. En dis oukei as dit lank vat. Jou lewe gaan nie verby nie. Dís wat Amerika my geleer het.”

Sukses het aanvanklik so maklik gekom. In

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related