TV Plus Afrikaans

The North Water: Die ware jakob

Indien jy ooit ’n filmstel teëgekom het met sy talle vragmotors, spysenieringsleepwaens, kabels en tafels, sal jy weet om ’n advertensie van 30 sekondes te verfilm, is ’n yslike produksie. Nou verbeel jou jy moet dit alles na die Noordpool karwei om op die ys te verfilm. Die man in beheer, die regisseur Andrew Haigh, het ’n groot visie gehad! “Ian McGuire se gelyknamige roman [2016] roep ’n duidelike beeld op van die wrede skoonheid van die Arktiese omgewing, en ek het geweet ek moes probeer om dieselfde realisme in die program te weerspieël. Ondanks die ooglopende uitdagings het verfilming in Arktika na die beste opsie gelyk. Ek wou hê ons moes die wind voel wat byt, die bittere koue. Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related