Huisgenoot

‘RAAK VERLIEF OP DIE NATUUR – EN RED DIT!’

BYNA vyf jaar, 1 794 dae se verfilming, ’n besoek aan 41 lande, die harde werk van 1 500 mense en te veel hommeltuie om te tel – dís wat dit gekos het om die jongste meesterstuk deur die maestro van natuurlewereekse te vervaardig.

En David Attenborough se nuutste aanbod is net so skrikwekkend as wat dit fassinerend is.

Sy dokumentêr Seven Worlds, One Planet is ’n reeks in sewe dele wat die evolusie van lewe op die aarde se vastelande ondersoek en uitstippel hoe die mens in die toekoms talle spesies vaarwel sal moet toeroep – tensy ons ’n reusepoging aanwend om hulle te red.

David is nou ’n brose 93-jarige,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related