SARIE

Tragedie ver van die huis

Twee weke voor Kersfees hang ’n reusewolk oor Sydney. Baie glo die lugbesoedeling was nog nooit só erg in dié kosmopolitiese wêreldstad nie. Die bosbrandseisoen in Australië het verlede jaar vroeër begin ná ’n buitengewoon warm en droë winter, met navorsing wat wys dit is tans die droogste kontinent naas Antarktika.

Wêreldwyd het mense vasgenael voor TV-nuuskanale of YouTube gesit en kyk na emosionele tonele soos dié van Lewis, die klein koala, wat in bosbrande in die staat Nieu-Suid-Wallis deur ’n vrou gered is toe sy haar hemp om hom gedraai het. Hy is ’n week later weens sy wonde uit sy lyding verlos. Sedert September het 25 mense en meer as ’n miljard wilde diere al in die brande reg oor Australië omgekom, sowat 2 000 geboue en miljoene hektaar gesaaides en bos is vernietig.

Die Suid-Afrikaanse egpaar Ansa du Toit en Pierre Fourie, wat al negentien jaar in Sydney woon, is diep geraak deur die verwoesting . . .

Eweneens het Sarah Curtis-Bowles, hoof van advertensies by SARIE, en haar man, John, ’n entrepreneur, se droomvakansie in Indonesië op 5 Augustus 2018 in ’n nagmerrie ontaard toe ’n aardbewing wat 7 op die Richterskaal gemeet het, die Gilieilande getref het.

En wie sal ooit die verpletterende tsoenami in die Indiese Oseaan op 26 Desember 2004 vergeet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE2 min read
Koopgids
A Aldo 010 300 6888, aldoshoes.co.za American Swiss bash.com B Bash bash.com Black Betty 066 305 0710, 071 672 6856, blackbettydesign.com Bride & Co brideandco.co.za Burberry int.burberry.com C Calegra Bridal House 076 803 2717, calegra.co.za Call It
SARIE4 min read
Bloemiste
1. Jou gunsteling-troublomme wat jy al geskep het? Dis ’n moeilike een, want elke troue het ’n element wat vir my spesiaal is. My groot liefde en heel grootste trots lê egter in my handruikers. Dit bring vir my baie genot om elke handruiker spesiaal

Related