Huisgenoot

NATUURKUNS VAN HOOG BO

JY IS keelvol vir die alledaagse trapmeul van huis, verkeer en werk. Jy wil vry wees, onbevange leef, avontuur najaag. Al ooit so gevoel? Jy is beslis nie die enigste nie. Vra maar die Roodes van Melville, Johannesburg. Hulle het ’n dekade gelede die korporatiewe lewe vaarwel toegeroep en toe letterlik aan hul drome vlerke gegee.

In ’n ligte vliegtuig het Jan (48) en Jay (44) die wêreld as’t ware met ’n arendsoog gaan verken. En hul nuwe fotoboek, , bied ’n venster op die wildernis wat onder hulle verbygeskuif het. Jan,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related