Huisgenoot

OOS, WES, REIS BES

DIS die soort reis waaroor flieks gemaak word: 20 jaar, 362 000 km, ses vastelande, 102 lande, talle eksotiese maaltye – en die geboorte van vier kinders langs die pad.

Twee dekades nadat hulle op hul groot avontuur vertrek het, het die Zapp-gesin se geliefde ou kar eindelik finaal na hul tuisstad, Buenos Aires in Argentinië, teruggekeer om hul epiese reis by die historiese Obelisco-monument te voltooi.

Dit was ’n bittersoet oomblik vir Herman (53) en Candelaria (51) en hul kinders, Pampa (19), Tehue (16), Paloma (14) en Wallaby (12).

“Ek het gemengde gevoelens,” sê Herman. “Ons beëindig en vervul ’n droom. Wat is volgende?”

Die egpaar het in 2000 in hul klassieke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related