Huisgenoot

G’N VIER MURE VIR ONS

‘EK HET NOG NOOIT SO VRY EN ONTSPANNE GEVOEL NIE. ONS LEEF ONS DROOM’

HY HET op 55 afgetree met geen idee wat hy vir die res van sy lewe gaan doen nie.

Toegegee, hy het ook nie omgegee nie, want in daardie stadium wou hy net sy kop skoon kry en hom losmaak van sy gejaagde beroepslewe.

Hendrik Hollenbach (nou 64) het afgetree as nasionale verkoopsbestuurder by Sasko-bakkerye, waar hy 29 jaar lank gewerk het, en sy vrou, Glynis (nou 61), het toe ook besluit om uit haar departementele pos as ’n onderwyseres by ’n laerskool in Randburg te bedank, want die twee het lankal besluit hulle wil saam aftree.

“Moeksie, wat gaan ons nou doen?” het Hendrik haar in Desember 2013 gevra.

Wat van ’n lang karavaantoer? het die twee besluit. Hulle was immers gesoute kampeerders wat hul lewe lank die woonwa so

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related