Huisgenoot

OM DIE WÊRELD IN 80 DAE – OP 80!

JOU 80ste verjaardag het aangebreek. Jy kan dit met koek en tee saam met die kleinkinders vier – of dalk met die avontuur van ’n leeftyd.

Vir twee boesemvriendinne van Texas was die antwoord vanselfsprekend. Hulle het 80 dae lank om die wêreld gaan reis – letterlik ’n dag vir elke jaar van hul lewe.

En ’n besadigde bustoer was dit nie. Hulle het geswaai bo rysvelde in Bali, in ’n hondeslee oor Finland se sneeuvelde gesnel, in die waters van Australië se Groot Koraalrif gesnorkel en die woestyn van Egipte op kamele verken.

En dít ondanks die knievervangings wat Sandy Hazelip en Ellie Hamby albei

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related