SARIE

‘ONS LEWE ONS WAARHEID’ Op reis met hul kamera

’N Rob praat teen die agtergrond van branders wat klots.

’n Seevoël swiep verby, vis in die bek. Voor ons lê ’n lang, láng spierwit strand.

Die bekroonde fotograafegpaar Beverly en Peter Pickford se kliphuis kyk uit op dié paradys. Hulle het die stuk grond hier in die Groot Paternoster- private natuurreservaat naby St. Helenabaai in 1998 gekoop. In 2003 het hulle ’n strandhuis gebou en woon sedert 2010 hier wanneer hulle nié die wêreld deurkruis nie.

Die bruingebrande natuurliefhebbers se missie die afgelope dertig plus jaar is om deur hul foto’s mense daarvan bewus te maak dat élkeen ’n verskil kan maak aan die aarde se voortbestaan.

Gandhi se woorde, “Wees die verandering wat jy in die wêreld wil sien”, tref hulle telkens diep. Net soos wat al die ander visioenêre, soos Madiba, Martin Luther King Jr., Jane Goodall hulle inspireer . . . Peter glo elkeen kán ’n verskil maak.

’n Groot paniek het hulle beetgepak dat enige “wildernis”, soos ons dit nou nog ken, binnekort gaan taan. Daar is té

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related