Weg!

BOEKE EN MUSIEK

To the Edges of the Earth

Deur Peter Pickford, Bookstorm R375 by pickfordwildlifephotography.com

In 2011 het die veteraanwildlewefotograwe Peter en Beverly Pickford ’n ambisieuse projek aangepak: Die groot, ongerepte wildernisgebiede van die wêreld is besig om te taan en hulle wou dié wilde plekke dokumenteer voordat hulle vir altyd verdwyn.

Die resultaat is hulle fotoboek Wild Land met meer as 200 foto’s van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
Weg11 min read
’n Gids Tot Die Hibiskuskus
Dis Februarie aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en ek kom kyk wat gebeur alles tussen Port Shepstone en Port Edward. Hier is min verkeer, min mense langs die see en ek sukkel glad nie om parkeerplek te kry nie. Ek’s dankbaar (dis immers die stil seisoe
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related