SARIE

STILWIT KONTINENT

Die eerste keer toe Werner Kruse, video- en natuurlewefotograaf in Antarktika gewerk het, wou hy nie weer huis toe gaan nie.

“Die plek doen net iets aan jou . . . die stilte, die mooi, die grootsheid, dit verander iets hier binne jou wat jy nie kan beskryf nie,” vertel hy.

Selfs ná sy tweede besoek het hy nie die woorde nie, sê Werner via Skype vanuit New Jersey, Amerika, waar hy tydens die onderhoud in selfkwarantyn was. (Hy was hier gestrand op pad terug van Antarktika, waar hy van Oktober tot Maart fotografiekursusse op ekspedisieskepe aangebied

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE4 min read
Mila Guy ‘Ek Kies SA, Elke Dag’
Hoe voel jy oor jou 30’s? ’n Mens voel so bietjie weird daaroor. Ek meen jy weet jy gaan dertig word, maar jy dink nooit verder oor jou lewe ín die dertigs nie. Wat is 32? Wat moes ek al bereik het? Maar met jou dertigs voel jy ook jy kan “nee” sê. A

Related