TV Plus Afrikaans

Swanger, nie gevange

Om iemand anders se baba te dra, is nie ’n grap nie, veral wanneer jy nie ’n beroepsurrogaat is nie. Maar Amorey Welman (Kristen Raath) het ingestem om haar ouer suster, Alexa (Carina Nel), se baba te dra, en sy begin dit nou vinnig berou. Hoewel Amorey tot die surrogaatmoederskap ingestem het, was om tuis ingehok te wees nie deel van die ooreenkoms nie; dís nie waartoe sy ingestem het nie. Wanneer sy dus ’n nuwe man ontmoet en baie tyd saam met hom begin deurbring, is haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related