TV Plus Afrikaans

Wat’s volgende

e.tv Weekdae 16:45

VERLEDE KEER

Stefan is vrygelaat en het Chad se planne geruïneer om met Gabi na die Gabi Chic-besigheid terug te keer, Lani en Eli was verstom toe die videobeeldmateriaal van Xander wat Marlena skiet verdwyn het, en Jennifer was desperaat dat Jack sy geheue moes herwin.

IN DIÉ UITGAWE

Eli vra Hope uit oor haar verhouding met Ted, Will besoek Diana en verduidelik hoe Leo Sonny afpers om te trou, en Hope is paniekerig wanneer sy besef Ciara was op die vliegtuig van Suid-Afrika af, maar niemand het haar nog gesien of van haar gehoor sedert sy geland het nie. Hope plaas druk op Marlena om te onthul wat Ben haar tydens hul laaste sessie vertel het, en Claire vra Tripp om verskoning en hulle kom ooreen om hul verhouding ’n tweede kans te gee. Hope is oortuig Ben het Ciara ontvoer, maar Ben ontken dit. Abigail is ontsteld wanneer sy Stefan in die huis kry, en wanneer Stefan later weg is, besef Abigail Charlotte het verdwyn. Ciara probeer ontsnap, en Chad probeer keer dat Ben nóg ’n misdaad pleeg, maar Eli kom tussen hulle. Hope hoor Rafe gaan laat wees dus belowe Ted om haar te help om oor die beproewing met Ciara te kom, en Brady is ontsteld omdat Chloe en die kinders by Stefan intrek.

SPELERS: Abby (Abigail) Deveraux Marci Miller •Abe Carver James Reynolds •Adrienne Kiriakis Judi Evans •Andre DiMera Thaao Penghlis •Anjelica Deveraux Morgan Fairchild •Anna DiMera Leann Hunley •Anne Milbauer Meredith Scott Lynn •Arianna Harper & Sydnee Udell •Austin Reed Austin Peck •Ava Vitali Tamara Braun •Belle Martha Madison •Ben Weston Robert Scott Wilson •Bo Brady Peter Reckell •Bonnie Lockhart Judi Evans •Brady Black Eric Martsolf •Caroline Brady Peggy McCay •Carrie Brady Christie Clark •Charlotte DiMera Matilda Hanna en Chloe Teperman •Chad DiMera Billy Flynn •Chille Dot-Marie Jones •Chloe Lane Nadia Bjorlin •Ciara Brady Vivian Jovanni •Claire Brady Olivia Rose Keegan •Diana Cooper Judith Chapman •David Banning Gregg Marx •Doug Williams Bill Hayes •Deimos Kiriakis Vincent Irizarry •Eduardo Hernandez A. Martinez •Eli Grant Lamon Archey •EJ DiMera Trey Baxter •Eric Brady Greg Vaughan •Eve Donovan Larson Kassie DePaiva •Gabi Hernandez Camila Banus •Hattie Adams Deidre Hall •Holly Oakley & Taytum Fisher •Hope Brady Kristian Alfonso •Jack Deveraux Matthew Ashford •Jennifer Horton Melissa Reeves •JJ Deveraux Casey Moss •Joey Johnson James Lastovic •John Black Drake Hogestyn •Julie Williams Susan Seaforth Hayes •Justin Kiriakis Wally Kurth •Kate Roberts Lauren Koslow •Kayla Brady Mary Beth Evans •Kirsten DiMera Eileen Davidson •Lani Price Sal Stowers •Leo Stark Greg Rikaart •Lucas Horton Bryan Dattilo •Maggie Horton Suzanne Rogers •Marlena Evans Deidre Hall •Mimi Lockhart Farah Fath •Nicole Walker Arianne Zucker •Paul Narita Christopher Sean •Philip Kiriakis John-Paul Lavoisier •Rafe Hernandez Galen Gering •Rex Brady Kyle Lowder •Roman Brady Josh Taylor •Sarah Horton Lindsey Godfrey •Alison Sweeney•Brandon Beemer •Tionne (T-Boz) Watkins •Freddie Smith •Joseph Mascolo •Shelley Hennig •Tyler Christopher •Stephen Nichols •Eileen Davidson •Gilles Marini •Kyler Pettis •Asher Morrisette •Lucas Adams •John Aniston •Chandler Massey •Paul Telfer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g