TV Plus Afrikaans

Wat’s volgende

VERLEDE KEER

Neriman het haar planne as liefdesbemiddelaar voortgesit, Ömer en Defne se jaloesie het hul verhouding geruïneer, en die groot sukses van die modeparade het Ömer nuwe hoop gegee.

30 JUNIE – 2 JULIE

Sude weet nie waarheen om te gaan nadat Yasemin haar afgedank het nie, en Defne luister ’n belangrike oproep tussen Ömer en iemand anders af. Deniz troos Sude, en Koray se argument met Sinan word ’n algehele oorlog. Defne gee Ömer goeie besigheidsraad, en Neriman verklaar oorlog teen ’n vyand en dit het iets met Ömer te doen. Deniz en Sude sit hul gekonkel voort, en daar is uiteindelik ’n datum vir die modefotosessie.

5 – 9 JULIE

Ömer en Sinan se sakevennootkap kry ’n groot knou ná ’n rampspoedige fotosessie, en Yasemin se hart is aan stukke. Defne probeer die kalmte in die kantoor herstel, en Ömer konfronteer Selim omdat hy Defne probeer manipuleer. Fikret wil haar vriendskap met Defne verraai, en Ömer steek Sinan in die pad en bied Defne sy pos by Passionis aan. Türkan onthul daar is ’n nuwe man in haar lewe, en Passionis het ’n nuwe vlagskipwinkel vir hul skoenreeks. Ömer se lojaliteit teenoor Defne word getoets, en Sude is woedend nadat sy van Defne en Koray se verraad hoor. Neriman werk onder die dekmantel, en Defne luister na Ömer en Fikret se gesprek en hoor Ömer sê goed waarop sy gewag het.

12 – 13 JULIE

Yasemin vervang Fikret in die Passionis-span, Defne sê vir Ömer alles is oukei, en Ömer stuur Nihan om Defne te ondersoek.

SPELERS (en stemakteurs): Defne Topal Elçin Sangu (Sue Pyler) •Deniz Tramba Devrim Yalçin •Esra Topal Melisa Giz Cengiz (Rubi Strachan) •Fikret Gallo Elifcan Ongurlar •Hulusi Ferdi Merter (Francois Stemmet) •Ismail Kerem Firtina (Roderick Jafta) •Koray Sargın Onur Büyüktopçu (Kaz McFadden) •Mine Hande Agaoglu (Stephanie Baartman) •Necmi lplikçi Levent Ülgen (Anton Dekker) •Neriman Iplikçi Nergis Kumbasar (Rina Nienaber) •Nihan Topal Sanem Yeles (Vasti Welthagen) •Ömer Iplikçi Barıs Arduç (Pietie Beyers) •Sadri Usta Ayberk Atilla (Lochner de Kock) •Serdar Topal Osman Akça (Johny Klein) •Sinan Karakaya Salih Bademci (Donovan Pietersen) •Sude Melisa Senolsun •Sukru Ismail Karagoz (Simon Bruinders) •Türkan Topal Hikmet Körmükçü (Riana Wilkens) Vedat Ender Sakallı (Hannes Muller) •Yasemin Kayalar Sinem Öztürk (Henriëtta Gryffenberg)

VERLEDE KEER

Chloe is deur John en Paul gered, en Theresa het weer aan die dood ontsnap.

30 JUNIE – 2 JULIE

Theresa probeer Brady manipuleer, en Eve en Xander weet nie hoe om hul situasie te verstaan nie. Hope vertel JJ Ben gaan uit die tronk vrygelaat word, Ciara betrap Tripp en Claire in die bed, en JJ hoor van Theresa se situasie. Chad konfronteer Ben, en Marlena soek die waarheid by Will.

5 – 9 JULIE

JJ gee Theresa die ondersteuning wat sy nodig het, maar daar is geen hulp van Victor nie. Brady trek by Eve in, en Xander sê vir Victor hy wil Titan Enterprises bestuur. Brady en Eve is verras deur Victor se besluit, Sonny betrap Xander wat verdag lyk, en Kayla ontdek Kate en Ted ontmoet mekaar in die geheim. Ben slaan Ciara bewusteloos en neem haar na ’n versteekte plek, Eli en Rafe probeer Gabi se situasie regstel, en Tripp en Hope begin na Ciara soek.

12 – 13 JULIE

Ciara probeer haar ontvoerder, Ben, manipuleer deur hom te vertel wat in haar lewe aangaan, en Lani dink sy begin kraam.

SPELERS: Marci Miller •James Reynolds •Judi Evans •Thaao Penghlis •Morgan Fairchild •Leann Hunley •Meredith Scott Lynn •Harper & Sydnee Udell •Austin Peck •Tamara Braun •Kirsten Storms •Robert Scott WilsonJudi Evans •Eric Martsolf •Peggy McCay •Christie Clark •Billy Flynn •Dot-Marie Jones •Nadia Bjorlin •Vivian Jovanni •Olivia Rose Keegan •Lauren Leatherer •Jordi Vilasuso •Gregg Marx •Vincent Irizarry •Charles Shaughnessy •A. Martinez •Lamon Archey •Greg Vaughan •Larson Kassie DePaiva •Camila Banus •Oakley & Taytum Fisher •Kristian Alfonso •Paige Searcy •Melissa Reeves •Casey Moss •James Lastovic •Drake Hogestyn •Susan Seaforth Hayes •Wally Kurth •Lauren Koslow •Mary Beth Evans •Sal Stowers •Lyn Bauer •Greg Rikaart •Aaron D. Spears •Bryan Dattilo •Suzanne Rogers •Deidre Hall •Philip Anthony-Rodriguez •Arianne Zucker Nichols •Christopher Sean •John-Paul Lavoisier •Galen Gering •Josh Taylor •Alison Sweeney •Brandon Beemer •Tionne (T-Boz) Watkins •Freddie Smith •Joseph Mascolo •Tyler Christopher •Shelley Hennig •Tyler Christopher •Eileen Davidson •Gilles Marini• Kyler Pettis •Jen Lilley •Elowen & Willow S. •Lucas Adams •Vanessa A.Williams •John Aniston •Louise Sorel •Chandler Massey •Scott Shilstone •Paul Telfer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya