TV Plus Afrikaans

Wat’s in die boks?

Dis geen geheim hoeveel klein Karmen (Gabriella Linton) van tuinmaak hou nie. Terwyl sy in haar ma, Vanessa (Ingrid Paulus), se tuin plantjies in die grond sit saam met haar oppaster, Nadine (Mmapule Tsholo), ontdek die twee ’n kis wat ’n byenes gaan oopkrap vir ’n paar Hillsiders!

“Karmen se eerste instink is haar pa, Xander Meintjies (Theodore Jantjies), het dalk nóg ’n blom vir haar gelos,” sê Ingrid, met verwysing na Xander wat Karmen ’n blom gegee het voor sy dood vroeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
e.tv Weekdae 18:30
@DURBANGEN_ETV @DURBANGEN_ETV @DURBANGEN_ETV H Weekdae e.tv (*194) 13:00 O Sondae e.tv 10:20 Mbali het beplan om ’n ritueel agter Thabo se rug te doen, en Thembi het alles teenoor Zondo beken. Mbali moet die gevolge van haar optrede dra, Z
TV Plus Afrikaans1 min read
Stroom Op EVOD
“eMedia het onlangs geld, passie en toewyding gestort in sy stroomplatform eVOD en spesifiek kapitaal in plaaslike produksies belê,” sê Bennum. In Oktober is die oorspronklike dramareeks Splintered Pieces uitgereik, wat vertel van paartjies se gekwel
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 19:30
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE h Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 11:00 o Sondae kykNET & kie 15:30 Thabied en Zuleika het Ayesha uit die huis geskop en onterf omdat sy Janice se surrogaat wou wees, Hein was gespanne oor sy gryswaterstelsel,

Related Books & Audiobooks