Ebook616 pages11 hours
Labirint
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
()
About this ebook
Sy gaan ophou vlug van haar eksman en haar verlede en sy gaan dit doen op Leeuwendrift waar sy as verworpeling grootgeword het. Dít besluit Vasti de Leeuw toe haar meenthuis gevandaliseer en ’n besending van haar skilderye vernietig word.Om die verlede te trotseer, is egter nie so maklik nie. Daar is die onlangse verlede waarin sy haar vermoë om ernstige kuns voort te bring, verloor het. Haar nagmerrie-huwelik en die verwoestende gevolge daarvan. Daar is haar kinderdae toe sy in die skaduwee van sowel ryk, dominerende Leon de Leeuw as haar Hollander-oupa gestaan het. Ook die verre verlede waaruit die legende van die leeuman gespruit het; die begin van die twis tussen die Bredells en die De Leeuws. In die hede vaar sy nie veel beter nie. Sommer die eerste dag al begin haar eksman haar weer treiter. Sy is ook skaars ’n week in haar oewerhuis op Leeuwendrift toe een van die inwoners van De Koppe, ’n rykmansbuurt waar die uitruil van seksmaats die reël eerder as die uitsondering is, in verdagte omstandighede sterf. Vasti besef gou sy is baie meer betrokke as wat sy kon vermoed. Veral toe die ontbinde lyk van ’n man naby haar huis ontdek word. Dan sterf nog ’n vrou op agterdogwekkende wyse. En dié is nie die laaste slagoffer nie.Die net begin ál nouer om Vasti trek, want elkeen van die sterftes hou op die een of ander manier verband met haar, haar kuns en die mans in haar lewe.Vasti besef die sleutel om die geheimenisse van die hede te ontsluit, lê in die verlede. Ook dat sy die een is wat die minotaurus in die doolhof sal moet aandurf, met of sonder ’n tolletjie gare. Dat sy die doolhof sal moet vereenvoudig tot ’n labirint.Dit is natuurlik die laaste ding wat die moordenaar kan toelaat. Vasti se vlammetjie sal om meer as een rede gesnuit moet word. Labirint is ’n spanningsroman wat die donker kant van die psige ondersoek, boosheid blootlê waar dit nie vermoed is nie en goedheid waar dit diep verborge is.
Related to Labirint
Related ebooks
Sirkus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGerugte van 'n ontvoering Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dood van 'n goeie vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGetuie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMet ander woorde Rating: 4 out of 5 stars4/5Die respektabele meneer Hartslief Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Vreugde vir Larissa Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedsomer Rating: 4 out of 5 stars4/5Die ompad terug Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnsigbaar Rating: 4 out of 5 stars4/5Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale Rating: 4 out of 5 stars4/5Katryn: Vrou van die Richtersveld Rating: 5 out of 5 stars5/5Nooit is 'n lang, lang tyd Rating: 4 out of 5 stars4/5Vermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Man van min belang Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Klein lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie laaste kanariegeel notaboek Rating: 4 out of 5 stars4/5Madeliefies van staal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSomtotaal Rating: 3 out of 5 stars3/5Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) Rating: 5 out of 5 stars5/5Haar ma se kind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie wet van Gauteng Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGogga op 'n Harley (Afrikaans Edition) Rating: 5 out of 5 stars5/5Van altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondag Rating: 5 out of 5 stars5/5Tamatiestraat Rating: 4 out of 5 stars4/5
Related categories
Reviews for Labirint
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
3 ratings0 reviews
Book preview
Labirint - Chanette Paul
7Na book_preview_excerpt.html }˒q$N#lL&0n=Dm673ɈJ&Wf%%B-D_2~qQΘDUq~q/|.vo/w?k_k&U|iWMzu6q?]?Ls7_Lwgcߏ?Ҩ~s7y|I]=w4j|'uiWW1vMO4z;aWun-rvsh}W6:~?-_5CSջ>~GCcOl{L`/wNݷk5.)s?^rn#ys:f~퓶|y5wS߶9u|ynv7}8hZ{,FHjnh?.WtϻsS7fGRW[_~m#2c1zg1A/N& -ӐMLW}3^ucTx\kؤvMkekӘ\Exe>d8Tٛӱ:|v缷䉿y5;R WE Z[/alݭj=XoU.m#gjV]\DX&7{6;b/v|N 09WKbmC`ˤenp[lbn04}{0r_5&G;=KT?3vԾ{kvq;k[-<]M):;loGȣLqO!ۖ۹(ZW?;Ǘ;s!$7VhB.&~ nך[g?
;7&nOPŧu1X,jwW/Sl_϶3{8,5`>yвI0X
s]loΦ|x 7luƂI-\%bW[վ*,4xɻ?td]u]LN츜y0g86$
BTtc \3--NJv.glo;sY3=S:Ƈ!1w\ƛNF8lC/ԧ{?Ⱦ^1'Ow1ױޥ]{@V)Ǿm.lLN'LKS?\L]vk|e;~>+q7g[?
zG^o4ݩbpy͵:BV(0XmMIRl;A0`+Y{MLתɶc_s;e(hy
c%p\5G)?~o;/80o",8px|r%gÿ8MW"iܺi`Syv j;{x@Qdl?_BcI34R8Mcy{)uoc 8cncfWwM?_?Plé`
*_däm
GCu\4Zbhpn!~{Wuuck!<=Sg&kGi(R7<ݹq:Ȏw~H
"T2
4, 1A+1mMڄC3k2K=־eb5
8f`]§pq^Ǟ*A`j&