Vrouekeur

My Valentyn

Die lang man en sy reusehond draf by haar verby. ’n Pirenese berghond, met ’n wit pels wat eintlik in sneeuwêreld hoort. Sy is pootuit en gaan staan hygend. Hoekom moor sy haarself so? Draf hier teen die berg waar die swaartekrag teen haar is.

Iets omtrent daardie man laat haar aan ’n voorval terugdink waaroor sy haar nou nog skaam. Snaaks dat dit nou by haar opkom. Seker omdat hy gelyk het asof hy haar nie eens raaksien nie.

Sy was wel nog ’n voortvarende, naïewe student, maar hoe kon sy iets so geks aangevang het?

Die nuwe student in haar Afrikaan-shonneursklas was ouer as die ander. ’n , hoewel hy eerder na ’n fikse rugbyspeler gelyk het. Sy wou die topstudent in die klas wees, met die oog op ’n pos in die departement. Hy het haar uitgestof, al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur6 min read
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro

Related Books & Audiobooks