Engela Ovies is gebore op 1 Julie 1968 op Onseepkans, ’n grenspos tussen Pofadder in die Noord-Kaap en Namibië. Sy gaan ook hier langs die Oranjerivier by St. Philomena skool. In 2...view moreEngela Ovies is gebore op 1 Julie 1968 op Onseepkans, ’n grenspos tussen Pofadder in die Noord-Kaap en Namibië. Sy gaan ook hier langs die Oranjerivier by St. Philomena skool. In 2003 trek sy na Noudonsies naby Augrabies waar sy tans woon. Draairivier, Engela se debuut, het in 2020 by Human & Rousseau verskyn.view less