’n Groot aanpassing
Mar 04, 2022
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
Louis (Germandt Geldenhuys) en Naomi (Je-ani Swiegelaar) is die afgelope ruk deur diep waters met (Odelle de Wet) wat in Februarie in Pretoria opgedaag, geboorte aan haar en Louis se kind, Amalia (Lily van Niekerk), geskenk het, en tans in die tronk is op aanklag van moord. Aanvanklik wou Delia Amalia saam met haar tronk toe neem, maar Louis het haar oorreed om dit nie te doen nie, en nou bly Amalia by hulle. Louis is in ekstase om sy dogter by hom te hê, maar vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days