TV Plus Afrikaans

Dwelms maak dood

Narcos: Mexico

Seisoen 1 Dinsdae SABC3 (*193) 21:00 (begin 22 Maart)

Dwelms is sleg, maar die kartelle en dwelmbase wat die toneel oorheers, is slegter. Narcos: Mexico is die splinterreeks van die biografiese dramareeks Narcos en speel af in die 1980’s toe Mexiko se dwelmverkope gevorder het van miljoene tot miljarde. En dis alles danksy Miguel Ángel Félix Gallardo, gespeel deur Diego Luna. Hoewel dit ’n bekende verhaal is, onthul Diego: “Ons weet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related