Die laaste strooi
Mar 04, 2022
3 minutes
DEUR MARTJIE ROOS.
![tvplusafri220310_article_029_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/18ubyknlkw9lofob/images/file0H63C5NQ.jpg)
![tvplusafri220310_article_029_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/18ubyknlkw9lofob/images/fileGV6MM18H.jpg)
![tvplusafri220310_article_029_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/18ubyknlkw9lofob/images/fileLNMC3YZ4.jpg)
Die maandelange vete tussen die feeks Amanda (Natasja Jacobs) en haar kollega as publisiteitsbeampte by die Styders, Kristien (Marlee van der Merwe), word nou op die spits gedryf – en as dinge uitwerk, kan Kristien dalk net permanent van haar ontslae wees.
![tvplusafri220310_article_029_01_04](https://article-imgs.scribdassets.com/18ubyknlkw9lofob/images/fileSXWWT95V.jpg)
Nadat Pine (Gerald Steyn), die redakteur van die mediawebwerf SinBin, in sy kantoor aangeval is, besluit sy kollega Jana (Juanita de Villiers Velts) die skuldige moet opgespoor word en vir sy dade boet. Jana en Pine speel (Sean Brebnor), gespan word, wat Amanda se doppie kan klink.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days