TV Plus Afrikaans

Sê jou sê

“Goeie dag, oom Okkie is oorlede. Hy kom nie terug nie. Sluit daai hoofstuk af. Dink nie dit is goeie smaak om te maak of hy lewe In Bloemfontein nie. Laat die mense treur en gaan aan met ’n nuwe hoofstuk. Is eintlik onstellend om te maak asof hy lewe. Sluit af asb. Dankie.” – MEV. MALAN, PER E-POS

Beste mev. Malan, u wou omtrent seker maak die boodskap kom by ons uit, want ek sien u het ’n SMS ook gestuur (en weer genoem van die bedadvertensie en gevra die bene moet minstens met ’n laken toegemaak word, maar ek het al voorheen genoem hoekom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya

Related