TV Plus Afrikaans

Tuis by die boere

‘Die Karoo praat met my siel’

Landbouweekliks Seisoen 17 Dinsdae VIA (*147) 17:30

“Ek kon nie glo so iets het oor my pad gekom nie,” sê die TVpersoonlikheid, storieverteller en sanger Pietman Geldenhuys oor die dag toe sy agent hom bel om te sê hy is een van die drie nuwe aanbieders van Landbouweekliks (die en is die ander twee). “Ek het nog altyd in die landbou belanggestel en het self klasgedraf by ’n landbouskool in die Boland,” sê Pietman. En nou kry hy die geleentheid om kennis te maak met ware boere en meer te leer oor die belangrikheid van die landbou vir die ekonomie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya