’n Viering van liefde
May 13, 2022
3 minutes
DEUR LUCIA POOLMAN.
Troukoors Seisoen 1 kykNET (*144) Sondae 20:00 (vanaf 15 Mei)
Moenie geflous word deur die titel nie. Niemand is desperaat om te trou nie, en al koors wat hoog loop, is om elke dag die beste carpe diem-oomblik te hê. “Die reeks gaan oor drie vriendinne in hul vroeë 30’s, en een van hulle is ’n trouebeplanner, Jessica (gespeel deur Ilse-Lee van Niekerk). Saam met haar bly haar skaam suster
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days