TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie

Woensdag

THE GOOD DOCTOR

NUWE SEISOEN

Seisoen 4 Me (*115) 20:30 Episode 1 (drama) 18 Mei

Nuwe uitdagings wag op die outistiese savant-chirurg dr. Murphy wanneer hy ’n pasiënt behandel wat ’n onvoorspelbare siekte het, en ook iets sien wat die span by die San Jose St Bonaventure-hospitaal nog nooit tevore gesien het nie.

THE BLOCK AUSTRALIA

Seisoen 15 M-Net (*101) 18:00 Episode 20 (realiteit) 25 Mei

Die druk raak witwarm onder die spanne in die opknappingskompetisie. Alliansies en vriendskappe word gevorm, wanneer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s