TV Plus Afrikaans

Stroomkyk

NIGHT SKY

AMAZON PRIME VIDEO | 2022 | SCI-FI | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF VR. 20 MEI

Die afgetrede paartjie Franklin (J.K. Simmons) en Irene York (Sissy Spacek) ontdek ’n poort wat in hul agterplaas begrawe is en na ’n verlate planeet lei. Hoewel hulle dit geheim wil hou terwyl hulle probeer uitpluis wat aan die gang is, raak hul bure nuuskierig, hul kleindogter Denise (Kiah McKirnan) dink hulle moet dalk na ’n inrigting trek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s