TV Plus Afrikaans

Stroomkyk

EPIC ADVENTURES WITH BERTIE GREGORY

DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF Do. 8 SEP.

Die National Geographic-verkenner en rolprentfotograaf Bertie Gregory (regisseur van fotografie vir die dokkiereeks Hostile Planet) neem buitengewone filmbeelde op van wilde diere wanneer hy homself in hul omgewing ingrawe. In Antarktika verfilm hy die grootste trop walvisse wat nog afgeneem is. Ons sien ook Zambië se leeus wat buffels jag. Die avonture van die filmspan word ook vasgelê en weerspieël hul dramatiese stories.

WEDDING SEASON

DISNEY+ | 2022 | DRAMA | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DO. 8 SEP.

Katie (Rosa Salazar) en Stefan (Gavin Drea) het ’n kortstondige verhouding by ’n troue. Twee maande later, wanneer Katie se nuwe man en sy hele familie tydens hul troue vermoor word, is Stefan die hoofverdagte. Stefan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya

Related