TV Plus Afrikaans

Wat’s volgende

VERLEDE KEER

Vartolu het gesukkel om Saadet se huwelik te aanvaar, Yamaç het wraak geneem, en Emrah het Yamaç gemanipuleer om te glo Sena maak stories op, Nedret het Saadet om verskoning gevra vir hoe sy haar behandel het, en die Koçovali’s was opgewonde oor ’n komende troudag.

IN DIÉ UITGAWE

Muhittin dink daaraan om meer geld te belê, Yamaç moet ’n manier vind om Cem se pa te red, en ’n spook uit die verlede besoek Sena. Muhittin moet ’n moeilike besluit neem, Yamaç is op ’n sending om geld te vind, en Vartolu is vasgekeer in die sauna. Yamaç kry die oorhand oor Vartolu, Cem is gelukkig om met sy pa te herenig, en Sena sukkel steeds met haar hallusinasies. Yamaç is geskok wanneer hy besef sy broer was dislojaal, Saadet en Sena sluip uit die huis om mediese hulp te kry, en Cem wil wraak neem. Sena probeer Saadet in die hospitaal troos, Karaca wil hê Aksin en Celasun moet trou, en Ezgi probeer Yamaç oortuig Sena is baie siek. Daar is ’n troue in Die Put, en wanneer Yamaç probeer om Nazim en Emrah uit te skakel, kry Selim sy pa voor stok en gee Idris ’n ultimatum. Vartolu wonder of hy opgewasse is om die buurt te bestuur, terwyl die inwoners van Die Put treur oor Idris en sy familie se vertrek, en Pasa se einde is in sig. In die laaste episode word die Koçovali’s uit Die Put verjaag. Wie gaan bly leef?

SPELERS (met stemakteurs waar beskikbaar): Acar Koçovali Dogan Can Sarikaya (Zion Green) •Akin Koçovali Burak Dakak •Aksin Ilayda Alisan (Veronique Jepthas) •Aliço Riza Kocaoglu (Noel Oostendorp) •Ayse Yilmaz Irem Altug (Izaan du Toit) •Baykal Burak Sergen (Albert Maritz) •Celasun Kubilay Aka (Craig Adriaanse) •Cem Cem Adrian •Cemil Tolga Sala •Cumali Koçovali Necip Memili •Damla Hare Sürel •Dere Kahve Cirak Emre Furkan Bulut •Deren Beste Kanar •Ecevit Alp Demiray •Efsun Kent Koçovali Damla Sönmez •Elvis Saygin Soysal •Emmi Kadir Cermik (Ralston Oliphant) •Emrah Alperen Duymaz •Ezgi Selen Ucer •Ferdi Halil Tekes Cermik •Ferhat Ahmet Senkaya •Feyyaz Erdag Yenel •Güzide Ebru Üstüntas •Hale Elif Dogan (Tinarie van Wyk-Loots) •Idris Koçovali Ercan Kesal (Elton Landrew) •Karaca Koçovali Ece Yasar (Liezel Swartz) •Kahraman Koçovali Mustafa Üstündag •Keci Metehan Özcan •Kemal Ugur Yildiran (Hein de Vries) •Mahmut Mahmut Kotan •Medet Mustafa Kirantepe (Emile Smith) •Meke Aytac Usun (Dean Balie) •Metin Cem Uslu (Dean van der Ventel) •Muhittin Nebil Sayin (Pierre Nelson) •Münir Erçin Sicakkan •Nazim Ahmet Tansu Tasanlar (Jacques Bessenger) •Nedret Koçovali Zeynep Kumral (Margit Meyer-Rödenbeck) •Nehir Bursali Hazal Subasi •Pasa Çetin Sarikartal (Richard September) •Saadet Koçovali Bonuk Yilmaz (Bianca Flanders) •Salim Volkan Kiran •Selim Koçovali Öner Erkan (Ivan Zimmerman) •Sena Koçovali Dilan Çiçek Deniz (Greta Pietersen) •Serdar Ahmet Bagdatliner •Sultan Koçovali Perihan Savas (Susanne Beyers) •Vartolu Sadettin/ Salih Koçovali Erkan Kolçak Köstendil (Eldon van der Merwe) •Yamaç Koçovali Aras Bulut Iynemli (Martin Venter) •Yasmin Koçovali Gamze Doganoglu •Yildiz Göksen Ates

VERLEDE KEER

Dr. Ali het dr. Adil van dr. Tanju se plan gered en hom met Ferda herenig, Beliz het ’n verrassing vir Ali gehad, en dr. Ferman het ’n kompetisie vir die hospitaalpersoneel gereël. Beliz het gesukkel om haar persoonlike en werklewe te versoen, en Ali het ’n partytjie gehou wat nie goed geëindig het nie.

IN DIÉ UITGAWE

Dr. Ali steek ’n geheim vir dr. Nazli weg en dit pla hom, en nadat ’n student op kampus aangeval is, moet die dokters haar, haar aanvaller én haar redder behandel. Almal steek geheime vir mekaar weg, sake lyk sleg vir Ali wanneer sy hofsaak einde se kant toe staan, en dr. Doruk help Ali om sy man te staan. Dr. Ferman en Nazli probeer oplossings vind vir Ali se probleem, Ali is naby breekpunt, en dis die dag van die hofsaak. Ali is geskok om uit te vind wat agter sy rug gebeur, Ismet is terug in die hospitaal, en Ferman vermoed een van sy pasiënte jok vir hom.

Dr. Adil gaan weer opereer, dr. Ali besluit om Ismet se voorneme te toets, en dr. Tanju

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya

Related