TV Plus Afrikaans

Wat’s volgende

VERLEDE KEER

Emrah en Selim het die waarheid oor mekaar ontdek, Celasun wou sy pa se dood wreek, en Vartolu het ’n voorstel aan Yamaç gemaak. Die Koçovali-familie moes een van hul grootste uitdagings aanpak.

IN DIÉ UITGAWE

Nazim oorreed Emrah om met hom sake te doen, Saadet en Vartolu het ’n teer oomblik, en Sultan se lewe is steeds in gevaar. Nazim bied Vartolu ’n ooreenkoms aan wat Vartolu nie kan weerstaan nie, maar dit hou ernstige gevolge vir Die Put in indien dit realiseer. Ayse wil van Cemil ontslae raak, die Koçovali’s weet nie wat om met die nuwe veiligheidsmaatskappy in die stad te doen nie, en Sultan dink dis tyd om vir Saadet ’n man te kry.

Vartolu verlang steeds na Saadet se geselskap en mis haar, daar’s ’n interessante ontmoeting tussen Vartolu, Nazim en Emrah, en Selim het uiteindelik genoeg moed om sy mening te lug. Sultan vra Cumali se hulp, Emrah hou ’n troef agter sy hand, en Nazim doen sy bes om Selim te oorreed om met hom kragte saam te span. Idris baklei met Selim, Emrah is vasberade om Yamaç en Sena se verhouding te verbreek, en Vartolu wil Idris ’n punt wys.

Sultan en Selim stry oor Saadet se huwelik, Sena is in netelige situasie, en Yamaç probeer die bedreiging beperk. Sultan wil Selim onterf, en Idris moet nuus aan Vartolu oordra wat sy hart sal breek.

SPELERS (met stemakteurs waar beskikbaar): Acar Koçovali Dogan Can Sarikaya (Zion Green) •Akin Kocovali Burak Dakak •Aksin Ilayda Alisan (Veronique Jepthas) •Aliço Riza Kocaoglu (Noel Oostendorp) •Ayse Yilmaz Irem Altug (Izaan du Toit) •Baykal Burak Sergen (Albert Maritz) •Celasun Kubilay Aka (Craig Adriaanse) •Cemil Tolga Sala •Cumali Koçovali Necip Memili •Damla Hare Sürel •Dere Kahve Cirak Emre Furkan Bulut •Deren Beste Kanar •Ecevit Alp Demiray •Efsun Kent Kocovali Damla Sönmez •Elvis Saygin Soysal •Emmi Kadir Cermik (Ralston Oliphant) •Emrah Alperen Duymaz •Ferdi Halil Tekes Cermik •Ferhat Ahmet Senkaya •Feyyaz Erdag Yenel •Güzide Ebru Üstüntas •Hale Elif Dogan (Tinarie van Wyk-Loots) •Idris Koçovali Ercan Kesal (Elton Landrew) •Karaca Koçovali Ece Yasar (Liezel Swartz) •Kahraman Koçovali Mustafa Üstündag •Keci Metehan Özcan •Kemal Ugur Yildiran (Hein de Vries) •Mahmut Mahmut Kotan •Medet Mustafa Kirantepe (Emile Smith) •Meke Aytac Usun (Dean Balie) •Metin Cem Uslu (Dean van der Ventel) •Muhittin Nebil Sayin (Pierre Nelson) •Münir Erçin Sicakkan •Nazim Ahmet Tansu Tasanlar (Jacques Bessenger) •Nedret Koçovali Zeynep Kumral (Margit Meyer-Rödenbeck) •Nehir Bursali Hazal Subasi •Pasa Çetin Sarikartal (Richard September) •Saadet Koçovali Bonuk Yilmaz (Bianca Flanders) •Salim Volkan Kiran •Serdar Ahmet Bagdatliner •Selim Koçovali Öner Erkan (Ivan Zimmerman) •Sena Koçovali Dilan Çiçek Deniz (Greta Pietersen) •Sultan Koçovali Perihan Savas (Susanne Beyers) •Vartolu Sadettin Erkan Kolçak Köstendil (Eldon van der Merwe) •Yamaç Koçovali Aras Bulut Iynemli (Martin Venter) •Yasmin Koçovali Gamze Doganoglu •Yildiz Göksen Ates

TOE ONS LAAS GEKYK HET

Dr. Ali was in groot moeilikheid nadat ’n probleem-pasiënt ’n klag teen hom gelê het, en Beliz se dilemma by die hospitaal het vererger.

IN DIÉ UITGAWE

Dr. Ali luister na sy hart, maar die gevolge is verskriklik, dr. Demir vertel Açelya skokkende nuus, en Beliz staan voor ’n moeilike besluit. Dr. Adil is baie hartseer wanneer hy sy bedanking indien, Günes beplan ’n verrassing vir Gülin, en dr. Demir is in groot moeilikheid by dr. Tanju.

Dr. Adil probeer ’n meisietjie vang wat in die hospitaal ronddwaal, maar iets is nie pluis nie, dr. Ali is vasberade om ’n band met Kivilcim se baba te vorm, en dr. Adil weier steeds behandeling. Doruk help die outistiese dr. Ali om die werklikheid te aanvaar, maar dr. Ali raak net meer vasberade om ’n oplossing te vind, en dr. Demir sukkel om alles te behartig.

Die spanning loop hoog in die hospitaal wanneer dr. Adil se operasie nie volgens plan verloop nie, en Beliz neem ’n verrassende besluit oor die baba. Dr. Ferman voorkom dat die maatskaplike diens die baba wegneem en hy gee Beliz ’n ultimatum,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters